Mj
Halo ek is Mj se ouma ek hoop ek mag hom inskryf asb Mj is die dierbaarste seuntjie ag hy maak my half 5 wakker en se ouma nettie ek soek koffie asb dan ouma ek jou n gunsie vra mag ek youtube kyk dan sal hy n ruk le en dan besig raak hy is baie lief vir visvang en veral babers hys baie hulpvaardig ook en hou daarvan om saam oupa tuin te werk eks vreeslik baie lief vir hom liefde Ouma Nettie
Comments